Skip to content

Claerhout – sending en kuns

October 18, 2011

My vrou en ek is van mening dat sending en kuns ‘n ideale kombinasie is. Nie net omdat ons in ‘n groot sendingspastorie bly, waar Jenny haar eie kamer het vir skilder en kunsklasse nie. Ook nie net omdat sy as kunstenares tuis werk en dit maklik met haar take as huisvrou kan kombineer nie. Ook op inhoudelike vlak is kuns en sending na aan mekaar.

Maar ons was nie die eerstes om dit uit te vind nie. Vader Claerhout is een van Suid-Afrika se bekendste skilders. Minder bekend is dat hy self ook sendeling was – op die Vrystaatse platteland.

 

Advertisement
Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.